وظائف جنوب إفريقيا

وظائف لدى Stellenbosch University في ستيلينبوش ، ويسترن كيب ، جنوب أفريقيا

وظائف لدى Stellenbosch University في ستيلينبوش ، ويسترن كيب ، جنوب أفريقيا

 

 

Faculty Officer: Centre for Student Administration

Duties/Pligte

  • Voorbereiding van programinligting wat benodig word om in werwingsmateriaal te plaas;
  • Voorbereiding van inligting vir die opdatering van aansoekvorms;
  • Hulpverlening met die opdatering van programinligting en data op die stelsel en ander platforms;
  • Verskaf toelatingsinligting aan die betrokke belanghebbendes;
  • Hulpverlening met die opdatering van inligting rakende keuringskriteria;
  • Verwerk aansoeke en verwys na die toepaslike Departemente in die Fakulteit;
  • Verwerk keuringsbesluite;
  • Genereer en reik toelatingsbriewe aan aansoekers uit;
  • Hulpverlening met die opdatering van registrasie-inligting en programdata met goedgekeurde inligting;
  • Hulpverlening met die voorbereiding, bewaring en opdatering van program- en module-brosjures;
  • Verskaf terugvoering oor die registrasieproses en verwante kwessies;
  • Hulpverlening met registrasie en ander pligte soos vereis tydens registrasie;
  • Verwerk modulekredietoordrag- en -vrystellingsaansoeke;
  • Laai die Senaatsbesluite soos geïdentifiseer;
  • Laai van assesseringspunte soos benodig;
  • Vaslegging van puntwysigings;
  • Gaan studente se rekords na vir korrektheid na registrasie (voortsettings-evaluerings);
  • Kontroleer akademiese rekords – evalueer of studente aan al die vereistes van die betrokke graad voldoen;
  • Identifisering van cum laude-gevalle;
  • Voorbereiding van hertoelatingsaansoekdokumente vir voorlegging aan die Hertoelatingskomitee en hantering van korrespondensie ná vergaderings;
  • Opstel van nagraadse tesisdokumente en voorlegging daarvan aan eksterne eksaminatore;
  • Betaling van moderators en nagraadse eksterne eksaminatore;
  • Hulpverlening met die voorbereiding van die graduleringslys en aanbiedingskaarte;
  • Dienslewering tydens gradeplegtighede;
  • Hulpverlening met die opdatering van fakulteitskalenders en ander amptelike institusionele dokumente, asook die webwerf;
  • Hantering van instap- e-pos-en telefoniese navrae, asook navrae via ander platforms soos operasioneel vereis;
  • Skakel met afdelings en akademiese departemente binne die US soos operasioneel vereis;
  • Onderneem spesiale projekte en ad hoc-pligte soos deur lynbestuurders opgedra.
  • Assisting with collating programme information required for inserting into recruitment material;
  • Collating information for upgrading application forms;
  • Assisting with the updating of programme information and data on the system and other platforms;
  • Providing admission information to relevant stakeholders;
  • Assisting with the updating of information relating to selection criteria;
  • Processing applications and referring it to the relevant Departments in the Faculty;
  • Processing selection decisions;
  • Generating and issuing admissions letters to applicants;
  • Assisting with the updating of registration information and programme data with approved information;
  • Assisting with the preparation, storing and updating of programme and module brochures;
  • Providing feedback on the registration process and related issues;
  • Assisting with registration and other duties as required during registration;
  • Processing module credit transfer and exemption applications;
  • Uploading Senate resolutions as identified;
  • Uploading marks as required;
  • Capturing changes to marks;
  • Checking student records for correctness after registration (progression checks);
  • Checking academic records – evaluating whether students meet all the requirements of the relevant degree;
  • Identifying cum laude cases;
  • Preparing readmission application documents for submission to the Readmission Committee and issuing correspondence after meetings;
  • Preparing postgraduate theses examination documentation and submitting it to external examiners;
  • Payment of moderators and postgraduate external examiners;
  • Assisting with the preparation of the graduation list and presentation cards;
  • Graduation service provision during graduation ceremonies;
  • Assisting with the updating of faculty calendars and other official institutional documents, as well asthe website;
  • Handling enquiries -walk-ins, email, telephonically and via other platforms – as operationally required;
  • Liaising with divisions and academic departments within the SU as operationally required;
  • Undertaking special projects and ad hoc duties as assigned by line managers.

Job Requirements/Pos Vereistes

  • Toepaslike B-graad
  • Drie jaar toepaslike werkservaring in hoëvlakadministrasie, verkieslik in’n hoëronderwysinstelling of ‘n pos wat ‘n soortgelyke vaardigheidsvereiste benodig;
  • Rekenaarvaardigheid in MS Office (Word, Excel, PowerPoint en Outlook), asook webgebaseerde programme;
  • Sterk interpersoonlike en kommunikasievaardighede minstens in Engels;
  • Kliëntediens-oriëntasie met ‘n hoë vlak van diplomasie, emosionele intelligensie en persoonlike integriteit;
  • Uitstekende organiserings-, beplannings- en multitaakvaardighede;
  • Die vermoë om akkuraat en effektief onder druk te funksioneer;
  • Probleemoplossingsvaardighede en kritiese denkvermoë;
  • Noukeurige aandag aan detail en akkuraatheid;
  • Die vermoë om ‘n hoë mate van vertroulikheid te handhaaf;
  • Die vermoë om onafhanklik te werk.
  • Relevant Bachelor’s degree;
  • Three years’ work experience in high-level administration, preferably in a higher education institution or a position requiring a similar skill set;
  • Computer literacy in MS Office (Word, Excel, PowerPoint and Outlook), as well as web applications;
  • Strong interpersonal and communication skills at least in English;
  • Customer service orientation with a high level of diplomacy, emotional intelligence and personal integrity;
  • Excellent organisational, planning and multi-tasking skills;
  • The ability to function accurately and effectively under pressure;
  • Problem-solving aptitude and critical thinking ability;
  • Meticulous attention to detail and accuracy;
  • The ability to maintain a high degree of confidentiality;
  • The ability to work independently.

Recommendation/Aanbeveling

  • Ervaring binne ‘n hoëronderwys omgewing;
  • Uitstekende geskrewe en mondelinge kommunikasievaardighede in Afrikaans en/ of ‘n ander amptelike Suid-Afrikaanse taal wat nie Engels is nie;
  • Relevant experience in a higher education environment;
  • Excellent written and verbal communication skills in Afrikaans and/ or another official South African language other than English.

How To Apply/Hoe Om Aansoek Te Doen

Die Universiteit is verbind tot diensbillikheid (DB), en aanstellings sal ooreenkomstig die DB-plan vir die betrokke omgewing sowel as Universiteit Stellenbosch se institusionele DB-plan gedoen word.

Die Universiteit behou die reg voor om nie ‘n aanstelling te maak nie.

U aansoek moet vergesel wees van ‘n volledige curriculum vitae (insluitend die name en e-posadresse van ten minste drie referente), en moet die Universiteit voor of op die sluitingsdatum van die advertensie bereik.

DOEN AANLYN AANSOEK BY DEUR OP DIE APPLY NOW-SKAKEL REGS BO-AAN DIE BLAD VAN DIE SPESIFIEKE VAKATURE TE KLIEK.

Die Universiteit behou die reg voor om kwalifikasies na te gaan en agtergrondinligting oor alle kandidate in te win.

Die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid vereis dat persone in beroepe met potensiële blootstelling aan sekere gevare (soos, maar nie beperk tot: geraas, gevaarlike chemiese stowwe en gevaarlike biologiese middels nie), aan mediese keuring onderwerp moet word om vas te stel of hulle geskik is om in genoemde beroepe te werk.

Indien u nie binne vier tot ses weke na die sluitingsdatum van hierdie advertensie van die Universiteit verneem nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.

The University is committed to employment equity (EE), and appointments will be made in line with the EE plan for the specific environment as well as the institutional EE Plan of Stellenbosch University.

The University reserves the right not to make an appointment.

Your application, comprising a comprehensive curriculum vitae (including the names and e-mail addresses of at least three referees) , must reach the University before or on the closing date of the advertised post.

APPLY ONLINE AT BY USING THE APPLY NOW LINK AT THE TOP RIGHT-HAND CORNER OF THE SPECIFIC VACANCY PAGE.

The University reserves the right to investigate qualifications and conduct background checks on all candidates.

The Occupational Health and Safety Act requires people in occupations that entail potential exposure to certain hazards (such as, but not limited to: noise, hazardous chemical substances and hazardous biological agents) to be subjected to medical screening, to determine their fitness to work in the said occupations.

Should no feedback be received from the University within four to six weeks of the closing date, kindly accept that your application did not succeed.

Enquiries/Navrae

Navrae rakende die posinhoud: Me Ghafsa Gamiet by 021 808 4833, of by

Navrae oor vergoeding/voordele asook tegniese ondersteuning met die elektroniese aansoekproses: Menslike Hulpbronne Kliëntedienssentrum

by 021 808 2753, of by

Enquiries regarding this post: Ms. Ghafsa Gamiet on 021 808 4833, or at

Enquiries regarding remuneration/benefits, as well as technical assistance with the electronic application process: Human Resources Client Services Centre

on 021 808 2753, or at

Currency ZAR

Commencement Date 01-Nov-2022

Closing Date 30-Sep-2022

Amount of Travel

Work At Home

التقديم هنا

تابع نشمي للوظائف على

لمشاهدة جميع الوظائف الشاغرة اضغط هنا

لمشاهدة جميع الوظائف الشاغرة على جوجل نيوز  اضغط هنا

لمشاهدة جميع الوظائف الشاغرة على الفيس بوك اضغط هنا

لمشاهدة جميع الوظائف الشاغرة على لينكد اضغط هنا

لمشاهدة جميع الوظائف الشاغرة على تويتر اضغط هنا

السابق
وظائف تمريض لدى Germandreamjob  في نيانداروا ، كينيا
التالي
مطلوب مدير التدقيق لدى Michael Page في سامسون ، تركيا